Kerneelsie droom groot

by Isak Vosloo


Formats

Softcover
$21.35
E-Book
$4.99
Softcover
$21.35

Book Details

Language : Other
Publication Date : 9/19/2012

Format : Softcover
Dimensions : 8.5x8.5
Page Count : 32
ISBN : 9781477223291
Format : E-Book
Dimensions : N/A
Page Count : 32
ISBN : 9781477223307

About the Book

"Kerneelsie droom groot" is die tweede titel in ‘Oom Vossie Vertel ...’  Kinderboekreeks.
Kerneelsie droom van sy geboorte af oor tye lank gelede toe varke vry in lusernlande geleef het.
Van die ingehokte varkielewe binne groot geboue hou hy net mooi niks nie!
Lees hoe Kerneelsie se droom bewaarheid word


About the Author

Hierdie is skrywer, Isak Vosloo, se tweede kinderboek wat verskyn in sy Kinderboekreeks ‘Oom Vossie Vertel . . .’ As plaaskind en later boer en veekundige, uit die beeswêreld Vryburg, in Suid-Afrika, ontwikkel hy ‘n besonderse liefde vir en grondige kennis van diere, daarom gebruik hy hulle baie kundig as hoofkarakters in sy kinderstories. Lees is ook ‘n jarelange liefde wat hy graag aan kinders wil oordra omdat dit so lewensverrykend is. Navrae: vosloobooks@gmail.com