Rooster verloor sy kraai

'Oom Vossie Vertel . . .' Kinderboekreeks

by Isak Vosloo


Formats

Softcover
$21.35
E-Book
$4.99
Softcover
$21.35

Book Details

Language : Other
Publication Date : 4/28/2012

Format : Softcover
Dimensions : 8.5x8.5
Page Count : 32
ISBN : 9781467890953
Format : E-Book
Dimensions : N/A
Page Count : 1
ISBN : 9781477214930

About the Book

'Oom Vossie Vertel . . .' Kinderboekreeks Rooster verloor sy kraai 'n Aangrypende storie van getroue ou Rooster, spoghaan van Rusplaas, wat skielik nie meer kan kraai nie. Dit veroorsaak probleme vir al die plaasbewoners. Boer het geen ander keuse as om Rooster dorp toe te stuur na Tannie Anita toe nie. By Tant Lette van die buurplaas, koop hy vir Naas, die jong windbolhaan, wat Rooster se skoene moet volstaan op Rusplaas. 'n Taak waarin Saar, die hoofhen, Naas in moet skool. 'n Lekkerlees storie vir die jongspan, maar die ouergarde sal ook daarmee kan identifiseer.


About the Author

Hierdie is skrywer, Isak Vosloo, se eerste kinderboek wat verskyn in sy kinderboekreeks 'Oom Vossie Vertel . . .' As plaaskind en later boer en veekundige, uit die beeswereld van Vryburg, in Suid-Afrika, ontwikkel hy 'n besonderse liefde vir en grondige kennis van diere, daarom gebruik hy hulle baie kundig as hoofkarakters in sy kinderstories. Lees is ook 'n jarelange liefde wat hy graag aan kinders wil oordra omdat dit so lewensverrykend is.