Silwerstrome Vol Liefde

Volume 2

by Raymond Bridges


Formats

Softcover
£9.95
Hardcover
£17.99
Softcover
£9.95

Book Details

Language : Other
Publication Date : 11/06/2014

Format : Softcover
Dimensions : 6x9
Page Count : 108
ISBN : 9781496980489
Format : Hardcover
Dimensions : 6x9
Page Count : 108
ISBN : 9781496980496

About the Book

Met hierdie digbundel is die gedagtes en diep gevoelens van die digter vasgevang soos hy die pad aanskou op sy lewenstog. Die tweede bundel is weereens 'n opregte uitbeelding van die innerlike gevoel en emosies van menswees. Liefde, geloof, die pyn van teleurstelling, en nuwe hoop vir die toekoms vorm 'n goue draad deur die bundel wat die leser sal vasvang in die woorde van Raymond Bridges.


About the Author

Raymond is in 1960 in Klerksdorp gebore aan ouers Albert en Pauline. Hy het skoolgegaan by Hoërskool Transvalia en sy opleiding ontvang aan die Vanderbijlpark Tegniese Kollege. Tans is hy Eenheidkontroleerder by Eskom se Matimba-kragstasie. Raymond is 'n stil persoon wat die eensaamheid van menswees ervaar het in die lief en leed van sy lewe. Die bosveld verleen aan Raymond die inspirasie om gedigte te skryf wat die leser sal aangryp om dit oor en oor te lees. Raymond gee alle eer aan God wat al sy skryfwerk tot lewe geroep het.