Silwerstrome Vol Liefde
Volume 1
by
Book Details
About the Book
Met hierdie digbundel is die gedagtes en diep gevoelens van die digter vasgevang soos hy die pad aanskou op sy lewenstog. Die tweede bundel is weereens 'n opregte uitbeelding van die innerlike gevoel en emosies van menswees. Liefde, geloof, die pyn van teleurstelling, en nuwe hoop vir die toekoms vorm 'n goue draad deur die bundel wat die leser sal vasvang in die woorde van Raymond Bridges.
About the Author
Raymond is in 1960 in Klerksdorp gebore aan ouers Albert en Pauline. Hy het skoolgegaan by Hoƫrskool Transvalia en sy opleiding ontvang aan die Vanderbijlpark Tegniese Kollege. Tans is hy Eenheidkontroleerder by Eskom se Matimba-kragstasie. Raymond is 'n stil persoon wat die eensaamheid van menswees ervaar het in die lief en leed van sy lewe. Die bosveld verleen aan Raymond die inspirasie om gedigte te skryf wat die leser sal aangryp om dit oor en oor te lees. Raymond gee alle eer aan God wat al sy skryfwerk tot lewe geroep het.