‘EK STERF 'N DUISEND MAAL IN AFRIKA’
by
Book Details
About the Book
As 'n seuntjie het ek aandagtig geluister na al die romantiese verhale van die olifantjagters, en van die waagmoed en dapperheid van die jagters op die spore van die ivoordraers...( stories soos myne) met die dood wat telkemale oor jou hare stryk. In drome het ek myself gesien in woude en woestyne, op die spore van die ivoordraers... agter die alleenloper buffel aan... gedroom van ongelooflike avonture. Het ek maar geweet hoe waar al my drome eendag sou word.
About the Author
CHRISTIAAN HERBST, het altyd in 'n geselskap na Afrika verwys as die pragtigste kontinent wat God geskape het. Kort nadat hy as apteker gegradueer het, het sy eerste safari in Botswana begin. Hy studeer later in die medisyne.